Onkant! by Hendrik Hancke audiobook

Onkant!: 'n Rugbyliefdesverhaal

By Hendrik Hancke
Read by Anrich Herbst

Findaway World, LLC
5.80 Hours Unabridged
Format : Digital Download (In Stock)
  • Regular Price: $13.00

    Special Price $10.40

    or 1 Credit

    ISBN: 9781776193257

 “TOE EK IN MY EERSTE WÊRELDBEKERWEDSTRYD UITDRAF, WAS DAAR IETS SOOS 54 000 MENSE. JY SIEN NET KAMERAFLITSE, DIS AMPER HIPNOTIES . . . DIE COACH SKREE VIR MY: ‘CHUCKY, WAARMEE IS JY BESIG?’ TOE BESEF EK EK IS BESIG OM VIR DIE MENSE TE WAAI.” – LOUIS ‘CHUCKY’ VAN DER WESTHUIZEN   Het jy al ooit gewonder hoe 50 000 ekstatiese ondersteuners op die paviljoen klink of wat dit beteken om ’n Springbokbaadjie in jou kas te hê? In die aanloop tot die Rugbywêreldbeker het die joernalis Hendrik Hancke die land deurkruis om met oud-Springbokke, provinsiale spelers, breiers en ’n rugbyskrywer te gesels oor hul liefde vir rugby. Hulle deel persoonlike oorwinnings en teleurstellings, die lesse wat rugby hulle al geleer het, spesiale kleedkamer-oomblikke en stories oor wat van die veld af gebeur. Schalk Brits verduidelik byvoorbeeld waarom dit so noodsaaklik is vir ’n Springbok om ’n spanspeler te wees, terwyl Gcobani Bobo aangrypend vertel van sy reis met rugby van King Williamstown tot Nieu-Seeland. Frik du Preez lig weer die sluier oor hoe dit was om in die 1960’s te toer en die kattekwaad wat hulle aangevang het, terwyl Jean de Villiers deel wat dit beteken om Springbokkaptein te wees. As jy Saterdagmiddae kliphard vir die televisie skree, of op die sypaadjie sal slaap om ’n kaartjie vir ’n groot wedstryd te kry, dan is dié boek vir jou.

Learn More
Membership Details
  • Only $12.99/month gets you 1 Credit/month
  • Cancel anytime
  • Hate a book? Then we do too, and we'll exchange it.
See how it works in 15 seconds

Summary

Summary

 “TOE EK IN MY EERSTE WÊRELDBEKERWEDSTRYD UITDRAF, WAS DAAR IETS SOOS 54 000 MENSE. JY SIEN NET KAMERAFLITSE, DIS AMPER HIPNOTIES . . . DIE COACH SKREE VIR MY: ‘CHUCKY, WAARMEE IS JY BESIG?’ TOE BESEF EK EK IS BESIG OM VIR DIE MENSE TE WAAI.” – LOUIS ‘CHUCKY’ VAN DER WESTHUIZEN

 

Het jy al ooit gewonder hoe 50 000 ekstatiese ondersteuners op die paviljoen klink of wat dit beteken om ’n Springbokbaadjie in jou kas te hê?

In die aanloop tot die Rugbywêreldbeker het die joernalis Hendrik Hancke die land deurkruis om met oud-Springbokke, provinsiale spelers, breiers en ’n rugbyskrywer te gesels oor hul liefde vir rugby. Hulle deel persoonlike oorwinnings en teleurstellings, die lesse wat rugby hulle al geleer het, spesiale kleedkamer-oomblikke en stories oor wat van die veld af gebeur.

Schalk Brits verduidelik byvoorbeeld waarom dit so noodsaaklik is vir ’n Springbok om ’n spanspeler te wees, terwyl Gcobani Bobo aangrypend vertel van sy reis met rugby van King Williamstown tot Nieu-Seeland. Frik du Preez lig weer die sluier oor hoe dit was om in die 1960’s te toer en die kattekwaad wat hulle aangevang het, terwyl Jean de Villiers deel wat dit beteken om Springbokkaptein te wees.

As jy Saterdagmiddae kliphard vir die televisie skree, of op die sypaadjie sal slaap om ’n kaartjie vir ’n groot wedstryd te kry, dan is dié boek vir jou.

Reviews

Reviews

Author

Author Bio: Hendrik Hancke

Author Bio: Hendrik Hancke

Titles by Author

Details

Details

Available Formats : Digital Download
Category: Nonfiction/Sports & Recreation
Runtime: 5.80
Audience: Adult
Language: English